Arcachon

Arcachon
Le Moulleau, die westelike gedeelte van Arcachon, met die sandduin Dune du Pyla in die agtergrond
Le Moulleau, die westelike gedeelte van Arcachon, met die sandduin Dune du Pyla in die agtergrond
Wapen van Arcachon
Wapen
Arcachon is in Frankryk
Arcachon
Arcachon
Koördinate: 44°39′10″N 1°10′09″W / 44.65278°N 1.16917°W / 44.65278; -1.16917
LandVlag van Frankryk Frankryk
Gewes Akwitanië
Département Gironde
ArrondissementArcachon
KantonArcachon
Regering
 • BurgemeesterYves Foulon
Oppervlak
 • Stad7,56 km2 (2,92 vk. myl)
Hoogte
0–45 m (0–148 ft)
Bevolking
 • Stad11 441
 • Digtheid1 513/km2 (3 920/vk. myl)
 • Metro
60 143
Poskode
33120
Skakelkodes33009
Webwerfville-arcachon.fr

Arcachon (in Gaskoniese Oksitaans Arcaishon) is 'n dorp en strandoord in die Suidwes-Franse département Gironde (région Akwitanië) met 'n oppervlak van 7,56 vierkante kilometer en 11 441 inwoners (2009). Die dorp in die historiese gewes Gascogne maak deel uit van die arrondissement Bordeaux en vorm sy eie kanton. Sy inwoners word in Frans les Arcachonnais genoem.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search